Difference between revisions of "Screenshot strings/af"
From Olekdia Wiki
(Created page with "Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is") |
(Created page with "Gesondheids verloop") |
||
Line 22: | Line 22: | ||
# Oefenings logboek | Oefenings logboek met detail van elke asemhalings sessie, meditasie en gesondheids toets in een plek | # Oefenings logboek | Oefenings logboek met detail van elke asemhalings sessie, meditasie en gesondheids toets in een plek | ||
# Vordering | Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is | # Vordering | Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is | ||
− | # | + | # Gesondheids verloop | Health tracking with various cardiovascular and respiratory tests to see how breathing gymnastics helps you |
[[File:prana_breath_screenshot_1.png]] [[File:prana_breath_screenshot_2.png]] [[File:prana_breath_screenshot_3.png]] | [[File:prana_breath_screenshot_1.png]] [[File:prana_breath_screenshot_2.png]] [[File:prana_breath_screenshot_3.png]] |
Revision as of 13:41, 14 February 2018
Trainings:
- Kalmte
- Bewusheid
- Chandra Bhedana
- Snuffel-Snuffel asemhaling
- Vierkantige asemhaling
Notes:
- Werk goed voor voorleggings
- Baie verfrissend
Slides:
- Oefen | Begin dadelik na die installasie. Geen kennis is nodig nie, maak net jou oë toe en word gelei deur klanke
- Aanpassing | Maak elke meditasie en asemhalings sessie meer vaartbelyn, en skep jou eie persoonlike oefen sessies.
- Dinamiese mode | Die dinamiese mode maak dit moontlik om elke siklus aan te pas, en dit verskaf 'n geleidelike kompleksiteit verhoging
- Ondervinding | Ondervinding reflekteer in vlak en in die hoeveelhied tyd wat op elke skema en fase spandeer word
- Asemhalings metodes | Asemhalings metodes wat jou lei deur meer gesofistikeerde oefeninge
- Aanmanings | Aanmanings om jou eie, gerieflike, oefen skedule te skep
- Ryk klanke | Ryk klanke om jou oefening so aangenaam as moontlik te maak: persoonlike klank keuses, verskillende toonhoogtes, uitdoof, ens.
- Oefenings logboek | Oefenings logboek met detail van elke asemhalings sessie, meditasie en gesondheids toets in een plek
- Vordering | Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is
- Gesondheids verloop | Health tracking with various cardiovascular and respiratory tests to see how breathing gymnastics helps you